Dankie vir al die Old Greys wat gaan deelneem
aan die aktiwiteite rondom die Grey – PRG 25 jaar. Selfs die Waterpolo span het
gaan oefen in ‘n Pizza winkel. Lekker nuus van Old Greys in die uitgawe. O ja
daar is sewe Old Greys in die Salusa 45 Springbokspan. Daar sou nege gewees het
maar Dawie en Jackie Snyman het klaar ‘n tennis – afspraak die middag.
Kapt Struwig is op haar plek! (En haar
span het gewen)
Kortliks
▫
Grey se koor het die eerste keer vir
Affies gewen by die ATKV se Nasionale Koorfees in twintig jaar.
▫
Geluk aan Adriaan Strauss as
Bloemfonteiner van die jaar.
▫
Koenie Pretorius se seun Koenraad
Pretorius wat die borsslag rekord vir 50m gebreek het op die oorplantingsspele
▫
Steyn Benade, son of Paul Benade has been selected to play
for the USA Falcons in the Serevi Rugby Town Sevens at Infinity
Park , Glendale , Colorado
on 17-18 August. The USA Falcons is a shodow brand for the Eagles and features
Club and College players that are emerging on the scene.
▫
Bren van Reenen se seun,
Beor wat al sy wedstryde gewen het by die WP Stoeikampioenskappe by Proteaville Rekreasiesentrum by
Bellville-Suid en is gekroon as die WP LTDP 0/7 Kampioen in die 27-30kg
Afdeling, en is ook ingesluit in die WP LTDP Span wat aan die SA
Streekskampioenskappe (0/6-0/13) gaan deelneem in Port Elizabeth in September.

Geboortes
Gergia Jaimes Wilkens, 2.31kg is gebore vir
Lyle Wilkens

En Lisah is gebore vir Jacques en Emmerentia
Strydom Pieterse.

Prof Hauptfleisch wen LitNet Toekening
Die swierige
Mount Nelson Hotel
was uiters gepas vir die net-so-swierige gaste by vanjaar se Kanna-toekennings.
LitNet was in die geselskap van Suid-Afrika se grootste geeste in die
vermaakbedryf, asook die belowendste jong talent. Die Kuns Onbeperk-toekenning
vir diens aan die kunste is aan
Temple Hauptfleisch
toegeken. Die emeritus professor en navorser in die Drama-departement van die
Universiteit Stellenbosch, asook redakteur van die South African Theatre
Journal, het 'n beroep op die gehoor gedoen om hulle tekste te argiveer
asook die datums van hierdie "vervlietende kuns" vir toekomstige
dramaturge en navorsers neer te pen.

Karen Zoid,
Ton Vosloo, Saartjie Botha en Temple
Hauptfleisch
Prof
Hauptfleisch wil net vir LitNet bedank
Old Greys Sandveld Streek
Die Oud Grey Sandveld streek hou op DV 6 September 2013 'n familie
byeenkoms vir alle old Greys en Grey ouers van die streek.
Die geselligheid vind by die Wesselsbron Hotel plaas om 6nm. Daar word 'n 3-gang ete bedien @R160 pp, kinders onder 12 @R80 pp. Daar sal n
kontantkroeg beskikbaar wees. Mnr Deon Scheepers sal as hoofspreker optree tydens die geleentheid. Gustav Fichardt sal inligting rondom die Grey Reunie deurgee.
Die Idomitus sanggroep van Grey Kollege sal ons die aand vermaak. Hulle sing pragtig en ons kry nie aldag die voorreg om hulle op ons voorstoep te verwelkom nie.
Dit sal heerlik wees om saam met jou en jou gesin te kuier.
Drie gelukkige trekkings word ook die aand gehou.
RSVP so gou as moontlik. Slegs beperkte aantal kaartjies!!
Kontak persone: Aser Nel 0832695312
Pieter von Abo 0824142802
Die geselligheid vind by die Wesselsbron Hotel plaas om 6nm. Daar word 'n 3-gang ete bedien @R160 pp, kinders onder 12 @R80 pp. Daar sal n
kontantkroeg beskikbaar wees. Mnr Deon Scheepers sal as hoofspreker optree tydens die geleentheid. Gustav Fichardt sal inligting rondom die Grey Reunie deurgee.
Die Idomitus sanggroep van Grey Kollege sal ons die aand vermaak. Hulle sing pragtig en ons kry nie aldag die voorreg om hulle op ons voorstoep te verwelkom nie.
Dit sal heerlik wees om saam met jou en jou gesin te kuier.
Drie gelukkige trekkings word ook die aand gehou.
RSVP so gou as moontlik. Slegs beperkte aantal kaartjies!!
Kontak persone: Aser Nel 0832695312
Pieter von Abo 0824142802
During a recent tasting in the United Kingdom , renowned wine
writer Matthew Jukes declared that Bruwer Raats’ 2011 Old Vine Chenin is one of
the greatest and most reliable Chenins in the world. Four wines from Raats
Family Wines were included in the inaugural road show hosted by the Premium
Independent Wineries of South Africa in Soho, London last month and Jukes blogged about his
favourites amongst the line-up. Proclaiming that the 2012 Original Chenin
Blanc, 2011 Old Vine Chenin Blanc, 2011 Dolomite Cabernet Franc and 2011 Red
Jasper were all “scintillating,” Jukes eventually highlighted the Old Vine
Chenin as his favourite due the fact that it scored the highest points and
“oozes class and breeding, showing concentration and balance along with one of
the longest, haunting finishes of the entire collection of wines.”
Jukes is widely recognized as one of the most influential
wine writers in the United Kingdom and his wine column in the Daily Mail has
over 9-million readers. In addition, he also writes for his personal blog
and contributes articles to MoneyWeek, The Week and Decanter magazine.
Raats was thrilled by the praise from Jukes. “It is
really fantastic when someone like Matthew Jukes makes such great comments
about my wines. It also once again proves that I was on the right track
when I started looking for old blocks of vines to make this wine. The
average age of the vineyards that yield the grapes for the Old Vine Chenin is
approximately fifty years old and they definitely produce an exceptional wine
with unique characteristics. It is also great that Jukes recognises the
consistent quality of my wines as I believe that is what consumers look for as
well,” explains Raats.
For more information, visit www.raats.co.za.

Groete Klaas
Oi – daai Tuckshop manne – raak rustig!

No comments:
Post a Comment